(from the album booklet)
Op hierdie snit speel Johan Laas klavier;
dis spontaan opgeneem nadat die gehoor die
ateljee verlaat het. Die bandmajien was
toevallig aan en hierdie was die eerste en
enigste 'take', met al die foute ingelaat.
Ons het net die applous bygekul.