Bok Van Blerk

Land Van Melk En Heuning

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy't van ons geleen
Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen
In die land van melk en heuning

Jy weet ek sal vir jou ‘n spoorweg lyn wil bou
Wat strek van ver uit die noorde sande
Tot in die ou karoo

Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou
Jy weet ons kan nie so verloor nie
Dit is nie wat ek wil hoor nie

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy't van ons geleen
Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen
In die land van melk en heuning

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning

Daar woorde van ons gevat
En ons regte word geskenk
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net

En daar was bloed voor gesweet
Gaan nou lewens ons eet
Moet ons nou stry vir ons eie mensereg
Dit word so gou vergeet

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy't van ons geleen
Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen
In die land van melk en heuning

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning

In die land van melk en heuning
Van die land van melk en heuning