Week my in U krop
Laat my sagkens gedy.
Laat my verteer.
Neem my op in U bloed.
En as ek die kamers
van U hart leer ken,
werp my uit op die land,
O Heer.
Amen.
Laat my sagkens gedy.
Laat my verteer.
Neem my op in U bloed.
En as ek die kamers
van U hart leer ken,
werp my uit op die land,
O Heer.
Amen.