Coenie De Villiers

Handgemaakte Blues

(notes from the album booklet)
Daar is nie 'n enkele digitale instrument
op hierdie klassieke twelve-bar blues
opname nie. Daar is niks wat kan
vergelyk met die brom en suis van 'n ou
valve-aangedrewe Hammond orrel nie,
en Craig speel die blues soos 'n mens
moet: met 'n lekker hardegat passie.