Coleske

Sewende Hemel

Soos die reen die aarde wakker maak, gee jy my lewe as jou asem aan my raak .
Jy's die een wat brand hier binne my, wat ek nodig het is jy .
Elke deel van my behoort aan jou, gee my jou drome, want jy weet ek sal dit veilig vashou .
Net soos van tevore staan ons nou; en ek sien dit in jou oe want jy laat my weer in liefde glo

Jy gee my lewe, gee my krag
Elke tree elke dag
Ek is in die hemel, sewende hemel saam met jou, vergeet van alles wat jou pla hierdie aarde sal jou dra, ek is in die hemel, sewende hemel saam met jou

As ons woorde soms net minder raak, se jy tog so veel dit sonder om te praat, dis genoeg om jou net vas te hou, ek sien dit in jou oe, want jy laat my weer in liefde glo

Jy gee my lewe, gee my krag
Elke tree elke dag
Ek is in die hemel, sewende hemel saam met jou, vergeet van alles wat jou pla hierdie aarde sal jou dra, ek is in die hemel, sewende hemel saam met jou

Vir jou sal ek daar wees, vir jou sal ek die wereld op my skouers dra

Jy gee my lewe, gee my krag
Elke tree elke dag
Ek is in die hemel, sewende hemel saam met jou, vergeet van alles wat jou pla hierdie aarde sal jou dra, ek is in die hemel, sewende hemel saam met jou
Stream naživo