Bobby Van Jaarsveld

Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria)

Pretoria was nog nooit so stil nie ek is alleen maar jy weet ek wil nie
Pretoria was nog nooit so stil soos nou nie
Ry deur tot Fonteinedal die Brooklyn-sirkel maak my mal
Die strate was nog nooit so stil sonder jou nie

Want iewers langs die highway het ek jou verloor iewers tussen alles het ek jou gehoor
Net soos Romeo vir Juliet gaan soek lees ek, in daai boek

Hulle sê jy kon nie bly nie, jy sê dis nie oor my nie
Maar hoe kan ek jou glo, as jy bly sê dis so
Met trane in jou oe
Hulle sê jy kon nie bly nie ek weet jy's nie okay nie maar ek sal by jou staan
Waardeur jy nou gaan bel my net vanaand

Pretoria was nog nooit so blou nie ek moes jou sê ek is spyt ek wou nie
Pretoria was nog nooit so blou soos nou nie
Ek ry die hele nag verby opsoek na jou of miskien vir my
Die strate was nog nooit so stil sonder jou nie

Want iewers langs die highway het ek jou verloor iewers tussen alles het ek jou gehoor
Net soos Romeo vir Juliet gaan soek lees ek, in daai boek

Hulle sê jy kon nie bly nie, jy sê dis nie oor my nie
Maar hoe kan ek jou glo, as jy bly sê dis so
Met trane in jou oe
Hulle sê jy kon nie bly nie ek weet jy's nie okay nie maar ek sal by jou staan
Waardeur jy nou gaan bel my net vanaand

Dit was nog nooit soos nou nie alles was nog nooit so blou nie
Die lewe was nog nooit so leeg sonder jou nie