Bok Van Blerk

Ons Vir Jou Suid-Afrika

Ons kom uit die noorde
Ons kom uit die suid
Verenig die bul verenig die liem
Selfs die storms van wyk
Ons kom uit die ooste
Trek saam uit die wes
Die haai lanks die cheetah
Gee altyd sy bes
Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan
Soos n rots staan
N nasie saam ons vir jou
Suid-Afrika
En bring al jou mense
Bring saam Elke kind
Die man op die straat
Die dokter
Die raad
Elkeen sal hom daar vind
Sien Jy ons helde
Span saam op die veld
Sal veg tot die einde
Om n nasie te smelt
Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan
Soos n rots staan
N nasie saam ons vir jou
Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan
Soos n rots staan
N nasie saam ons vir jou
Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan
Soos n rots staan
N nasie saam ons vir jou
Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika